MARKUS 13:30
MARKUS 13:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek verseker julle, die mense wat vandag leef, sal nog nie uitgesterf het wanneer al hierdie dinge gebeur nie.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:30 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê vir julle, en dit is seker: Party mense wat nou lewe, sal nog lewe wanneer al hierdie dinge gebeur.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie.
Deel
Lees MARKUS 13