MARKUS 13:29
MARKUS 13:29 Bybel vir almal (ABA)
So ook: Wanneer julle al hierdie dinge sien gebeur, dan moet julle weet die Here is naby, Hy sal gou kom.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So weet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, dat dit naby is, voor die deur.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
So moet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, weet dat die tyd naby is, voor die deur.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So moet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, weet dat dit naby is, voor die deur.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So weet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, dat dit naby is, ja, voor die deure.
Deel
Lees MARKUS 13