MARKUS 12:6
MARKUS 12:6 Bybel vir almal (ABA)
“Die eienaar het toe nog net een gehad wat hy kon stuur. Dit was sy seun. Hy was baie lief vir die seun. Die eienaar het toe hierdie seun na die mense toe gestuur, dit was die laaste persoon wat hy gestuur het. Hy het gedink hulle sal sy seun respekteer.
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het toe nog een seun gehad, sy geliefde, en hom die laaste na hulle gestuur en gesê: Hulle sal my seun ontsien.
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het nog net een oorgehad, sy geliefde seun. Heel laaste het hy hom na hulle toe gestuur met die gedagte: hulle sal tog my seun ontsien.
Deel
Lees MARKUS 12