MARKUS 12:37
MARKUS 12:37 Bybel vir almal (ABA)
“Dawid self noem die Christus ‘Here.’ Hoe kan die Christus dan Dawid se seun wees?” Die groot klomp mense het graag na Jesus geluister.
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dawid self noem Hom dus Here; waarvandaan is Hy dan sy seun? En die groot menigte het graag na Hom geluister.
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Dawid self noem Hom ‘Here’; hoe kan Hy dan sy seun wees?” Die groot menigte mense het graag na Hom geluister.
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Dawid self noem Hom ‘Here’. Hoe kan Hy dan sý seun wees?” Die groot skare het graag na Hom geluister.
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dawid noem Hom dan self Here; en waar is hy dan sy seun? En die gewone mense het hom met graagte gehoor.
Deel
Lees MARKUS 12