MARKUS 12:33
MARKUS 12:33 Bybel vir almal (ABA)
Dit is belangrik ‘ om vir God lief te wees met jou hele hart en met jou hele verstand en met al jou krag’ en ‘ om lief te wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.’ Dit is belangriker as al die brand-offers en al die ander offers wat mense vir God gee.”
MARKUS 12:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en om Hom lief te hê uit die hele hart en uit die hele verstand en uit die hele siel en uit die hele krag, en om die naaste lief te hê soos jouself, is meer as al die brandoffers en die slagoffers.
MARKUS 12:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
En ‘om Hom lief te hê met jou hele hart en met jou hele denke en met al jou krag’ en ‘om jou naaste lief te hê soos jouself’ is van meer belang as al die brandoffers en ander diereoffers.”