MARKUS 12:32
MARKUS 12:32 Bybel vir almal (ABA)
Die skrifgeleerde sê toe vir Jesus: “Jy het goed geantwoord, Meneer. Dit is waar wat jy sê: ‘ Daar is net een God, daar is nie 'n ander God nie.’
MARKUS 12:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die skrifgeleerde sê vir Hom: Goed, Meester, U het met waarheid gesê dat God een is en daar geen ander is as Hy nie
MARKUS 12:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Pragtig, Meneer!” sê die skrifgeleerde vir Hom. “Dit is waar wat u gesê het: ‘Die Here is die enigste God,’ en ‘daar is geen ander God as Hy nie. ’
MARKUS 12:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die skrifkenner het vir Hom gesê: “Uitstekend, Meester, dit is waar wat u sê, dat ‘Hy die Enigste is en dat daar geen ander is as Hy nie’.
MARKUS 12:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die skrifgeleerde sê vir hom: Wel, Meester, u het die waarheid gesê, want daar is een God; en daar is niemand anders as hy nie