YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 12:31

MARKUS 12:31 Bybel vir almal (ABA)

Die tweede belangrike wet is: ‘ Jy moet lief wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.’ Daar is nie 'n ander wet wat belangriker is nie.”

Deel
Lees MARKUS 12

MARKUS 12:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die tweede, hieraan gelyk, is dit: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Daar is geen ander gebod groter as dié nie.

Deel
Lees MARKUS 12

MARKUS 12:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter as dié twee nie.”

Deel
Lees MARKUS 12

MARKUS 12:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die tweede is dit, ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is belangriker as dié nie.”

Deel
Lees MARKUS 12

MARKUS 12:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die tweede is soos, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Daar is geen ander gebod groter as hierdie nie.

Deel
Lees MARKUS 12

MARKUS 12:31 Die Boodskap (DB)

Maar langs hierdie opdrag staan ’n tweede een: jy moet ander mense so liefhê asof hulle jy self is. Daar is nie ’n ander opdrag wat naby hierdie twee kom nie.”

Deel
Lees MARKUS 12

MARKUS 12:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die tweede gebod is net so belangrik: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Hierdie twee vorm saam die allerbelangrikste opdrag.”

Deel
Lees MARKUS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's