MARKUS 12:27
MARKUS 12:27 Bybel vir almal (ABA)
God is nie die God van dooie mense nie. Hy is die God van mense wat lewe. Julle is heeltemal verkeerd!”
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
God is nie 'n God van dooies nie, maar 'n God van lewendes. Julle dwaal dus grootliks.
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy is nie 'n God van dooies nie maar van lewendes. Julle is dus heeltemal aan die dwaal!”
Deel
Lees MARKUS 12