MARKUS 12:21
MARKUS 12:21 Bybel vir almal (ABA)
Die tweede broer het met die oudste broer se weduwee getrou, maar hy het ook gesterf en hulle het ook nie kinders gehad nie. Dieselfde het gebeur met die derde broer.
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die tweede het haar geneem en gesterwe, en hy het ook geen kinders nagelaat nie; en die derde net so.
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die tweede het toe met die weduwee getrou, maar hy het ook gesterwe sonder om kinders agter te laat, en die derde net so.
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die tweede het haar toe geneem en gesterf sonder om 'n nageslag agter te laat. Die derde net so.
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die tweede het haar geneem en gesterf, en hy het geen saad nagelaat nie, en die derde net so.
Deel
Lees MARKUS 12