MARKUS 1:43
MARKUS 1:43-44 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het ernstig met die man gepraat en vir hom gesê: “Jy mag vir niemand hiervan vertel nie. Gaan wys vir die priester jy is gesond, en doen dan wat Moses in die wette geskryf het. Bring die offers omdat jy rein geword het. Dan sal die priesters weet jy is rein.” Daarna het Jesus die man weggestuur.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nadat Hy hom ernstig aangespreek het, stuur Hy hom dadelik weg
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het hom dadelik weggestuur, nadat Hy hom ernstig aangespreek
Deel
Lees MARKUS 1