MARKUS 1:38
MARKUS 1:38 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus antwoord hulle: “Kom ons gaan weg na die stede hier naby, want Ek wil daar ook gaan preek. Dit is hoekom Ek gekom het.”
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hulle: Laat ons na die naburige dorpe gaan, sodat Ek ook daar kan preek; want daarvoor het Ek uitgegaan.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Hy antwoord hulle: “Laat ons êrens anders heen gaan, na die nabygeleë dorpies toe, sodat Ek daar ook kan preek, want daarvoor het Ek gekom.”
Deel
Lees MARKUS 1