MARKUS 1:3
MARKUS 1:3 Bybel vir almal (ABA)
Iemand skree in die woestyn en hy sê: Julle moet die pad gereedmaak vir die Here, julle moet sy paaie reguit maak.”
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie reguit!
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit. ”
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:3 Die Boodskap (DB)
In die wildernis skree iemand hard uit: Maak seker dat die pad reg is waarop die Here moet loop. Dit moet mooi gelyk wees.”
Deel
Lees MARKUS 1