MARKUS 1:24
MARKUS 1:24 Bybel vir almal (ABA)
“Jesus van Nasaret, wat wil U met ons doen? Het U gekom om ons dood te maak? Ek weet wie U is: U is die Heilige wat van God kom.”
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en gesê: Hou op! Wat het ons met U te doen, Jesus, Nasaréner? Het U gekom om ons te verdelg? Ek ken U, wie U is: die Heilige van God!
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wat het ons met U te doen, Jesus van Nasaret? Het U gekom om ons te verdelg? Ek weet goed wie U is; U is die Heilige van God!”
Deel
Lees MARKUS 1