MARKUS 1:21
MARKUS 1:21 Bybel vir almal (ABA)
Jesus en sy dissipels het in die stad Kapernaum gekom. Op die Sabbatdag daarna het Jesus reguit na die sinagoge gegaan en Hy het daar begin om vir die mense te leer.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN hulle het in Kapérnaüm gekom, en dadelik op die sabbat het Hy in die sinagoge ingegaan en begin leer.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het in Kapernaum gekom. Toe die sabbatdag aanbreek, het Jesus reguit na die sinagoge toe gegaan en die mense daar begin leer.
Deel
Lees MARKUS 1