MARKUS 1:12
MARKUS 1:12 Bybel vir almal (ABA)
Dadelik daarna het die Heilige Gees vir Jesus weggestuur in die woestyn in.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dadelik het die Gees Hom uitgedryf in die woestyn.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net daarna het die Gees Hom weggevat die woestyn in
Deel
Lees MARKUS 1