YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MIGA 1:8

MIGA 1:8 Bybel vir almal (ABA)

Ek, Miga, sal hartseer wees en treur wanneer die vyande Samaria verwoes, ek sal kaalvoet loop en my klere uittrek. Ek sal skree soos 'n jakkals, en kla soos 'n volstruis.

Deel
Lees MIGA 1

MIGA 1:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daaroor wil ek rouklaag en huil, kaalvoet en naak loop. Ek wil klae soos die jakkalse en treur soos die volstruise.

Deel
Lees MIGA 1

MIGA 1:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom sal ek rou en huil, sal ek kaalvoet en sonder klere rondloop. Ek sal skreeu soos 'n jakkals, klaag soos 'n volstruis.

Deel
Lees MIGA 1

MIGA 1:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hieroor wil ek weeklaag en huil; ek wil kaalvoet en sonder klere loop; ek wil tjank soos woestynjakkalse en brom soos steenuile

Deel
Lees MIGA 1

MIGA 1:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom sal ek huil en huil, gestroop en naak sal ek gaan; ek sal huil soos die jakkalse en treur soos die uile.

Deel
Lees MIGA 1

MIGA 1:8 Die Boodskap (DB)

Miga was omgekrap oor die ongehoorsaamheid van Israel. Hy het gesê: “Dit voel vir my of iemand dood is. Ek wil net aanhou huil. Ek sal julle wys hoe hartseer ek is, ek sal kaalvoet en sonder klere rondloop. Ek sal geluide maak soos ’n jakkals wat tjank, of soos ’n volstruis wat brom.

Deel
Lees MIGA 1

MIGA 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sal ek huil en treur, sal ek kaalvoet rondloop, sonder klere. Ek sal tjank soos ’n jakkals en brom soos ’n volstruis.

Deel
Lees MIGA 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's