Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 9:38 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 9:38 AFR83 (Afrikaans 1983)

Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes.”

MATTEUS 9:38 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes mag uitstuur.

MATTEUS 9:38 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hierdie oes is die Here s’n. Vra Hom dan om werkers vir sy oesland te voorsien.”

MATTEUS 9:38 DB (Die Boodskap)

Vra God, die Boer wie se oes dit is, om nog ekstra arbeiders te stuur. Daarvoor moet julle ernstig bid!”

MATTEUS 9:38 ABA (Bybel vir almal)

Die ryp koring is die mense wat aan die Here behoort. Julle moet bid tot die Here aan wie die ryp koring behoort en julle moet vra dat Hy werkers sal stuur om sy ryp koring af te sny.”

MATTEUS 9:38 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Bid daarom die Here van die oes dat Hy arbeiders uitstuur om sy oes in te samel.”

MATTEUS 9:38 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes sal uitstuur.