Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 9:31 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 9:31 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maar toe hulle daar weg is, het hulle in daardie hele omgewing van Hom vertel.

MATTEUS 9:31 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar hulle het heengegaan en Hom in daardie hele land bekend gemaak.

MATTEUS 9:31 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Ten spyte daarvan het hulle weggegaan en oral gaan vertel hoe wonderlik Jesus is.

MATTEUS 9:31 DB (Die Boodskap)

Maar hulle was kwalik by die deur uit of hulle het daaroor begin praat. Hulle kon dit net nie vir hulleself hou nie. Almal het later daarvan geweet.

MATTEUS 9:31 ABA (Bybel vir almal)

Maar toe hulle weggaan van Jesus, het hulle vir almal in daardie deel van die land vertel wat gebeur het.

MATTEUS 9:31 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar hulle het uitgegaan en die nuus oor Hom in daardie hele omgewing versprei.

MATTEUS 9:31 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Maar toe hulle weg is, het hulle sy roem in daardie hele land versprei.