Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 9:26 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 9:26 AFR83 (Afrikaans 1983)

Berigte hieroor het deur daardie hele omgewing versprei.

MATTEUS 9:26 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En die gerug hiervan het deur daardie hele land versprei.

MATTEUS 9:26 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hierdie nuus het soos ’n veldbrand deur die hele omgewing versprei.

MATTEUS 9:26 DB (Die Boodskap)

Die nuus van wat daar gebeur het, het soos ’n veldbrand deur die hele omgewing versprei.

MATTEUS 9:26 ABA (Bybel vir almal)

Die mense het vir almal in daardie deel van die land vertel wat gebeur het.

MATTEUS 9:26 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die nuus hieroor het deur die hele omgewing versprei.

MATTEUS 9:26 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En die roem hiervan het na die hele land gegaan.