MATTEUS 8:5 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 8:5 AFR83 (Afrikaans 1983)
Nadat Jesus in Kapernaum aangekom het, het 'n offisier by Hom hulp kom vra
Deel
MATTEUS 8 AFR83MATTEUS 8:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
EN nadat Jesus in Kapérnaüm ingegaan het, kom daar 'n hoofman oor honderd na Hom toe en smeek Hom
Deel
MATTEUS 8 AFR53MATTEUS 8:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Toe Hy in Kapernaum aankom, kom pleit daar ’n Romeinse offisier oor honderd by Hom
Deel
MATTEUS 8 NLVMATTEUS 8:5 DB (Die Boodskap)
Jesus was skaars in Kapernaum of ’n Romeinse soldaat met ’n hoë rang kom vinnig nader. Dringend, met ’n smekende stem, sê hy
Deel
MATTEUS 8 DBMATTEUS 8:5 ABA (Bybel vir almal)
Jesus het na die stad Kapernaum gegaan. Toe Hy in die stad inkom, het 'n Romeinse offisier na Hom toe gekom. Hy het gesoebat dat Jesus hom moet help.
Deel
MATTEUS 8 ABAMATTEUS 8:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Nadat Hy in Kapernaum aangekom het, het 'n centurio Hom genader en smekend vir Hom
Deel
MATTEUS 8 AFR20MATTEUS 8:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe Jesus in Kapernaum ingegaan het, het 'n hoofman oor honderd na Hom gekom en Hom gesmeek
Deel
MATTEUS 8 CAB23