Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 8:23 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 8:23 AFR83 (Afrikaans 1983)

Toe Jesus in die skuit klim, het sy dissipels Hom gevolg.

MATTEUS 8:23 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

EN toe Hy in die skuit klim, het sy dissipels Hom gevolg.

MATTEUS 8:23 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Jesus het toe in die skuit geklim en sy dissipels het Hom gevolg.

MATTEUS 8:23 DB (Die Boodskap)

Uiteindelik kom Jesus by die boot. Hy en sy getrouste volgelinge klim toe in en vaar na die ander kant toe.

MATTEUS 8:23 ABA (Bybel vir almal)

Jesus het in die boot geklim en sy dissipels het saam met Hom gegaan.

MATTEUS 8:23 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Jesus het in die boot geklim en sy dissipels het Hom gevolg.

MATTEUS 8:23 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En toe Hy in 'n skip geklim het, het sy dissipels Hom gevolg.