MATTEUS 6:30
MATTEUS 6:30 Bybel vir almal (ABA)
God maak al die plante in die veld mooi, maar hulle lewe nie lank nie. Hulle groei vandag, en môre gooi iemand die plante in die vuur. God sal julle baie mooier aantrek en Hy sal beter sorg vir julle as vir die plante, ook vir julle wat so min glo.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As God dan die gras van die veld, wat vandag daar is en môre in 'n oond gegooi word, so beklee, hoeveel te meer vir julle, kleingelowiges?
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
As God dan die gras van die veld, wat vandag nog daar is en môre verbrand word, so versier, hoeveel te meer sal Hy dan nie vir julle sorg nie, julle kleingelowiges?
Deel
Lees MATTEUS 6