MATTEUS 6:22
MATTEUS 6:22 Bybel vir almal (ABA)
“Jou oog wys hoe jy is. As jou oog reg kyk en jy sien wanneer mense swaarkry en jy help hulle, dan is jy vol lig.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, sal jou hele liggaam verlig wees.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog goed is, sal jou hele liggaam lig hê.
Deel
Lees MATTEUS 6