YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 5:9

MATTEUS 5:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gelukkig is die vredemakers, want God sal vir hulle sê: ‘Julle is mý kinders.’

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:9 Bybel vir almal (ABA)

Mense wat vrede maak tussen mense, is gelukkige mense. God sal sê hulle is sy kinders.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gelukkig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:9 Die Boodskap (DB)

“Gelukkig is almal wat vrede maak tussen mense wat in vyandskap met mekaar leef. God sal op die laaste dag voor almal sê dat hulle sy kinders is.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gelukkig is die vredemakers, want God sal vir hulle sê: ‘Julle is mý kinders.’

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:9

MATTEUS 5:9 AFR83MATTEUS 5:9 AFR83MATTEUS 5:9 AFR83MATTEUS 5:9 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's