YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 5:8

MATTEUS 5:8 Bybel vir almal (ABA)

Mense wat net vir God dien, is gelukkige mense, want hulle sal God sien.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gelukkig is dié wat suiwer van hart is, want hulle sal God sien.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geseënd is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:8 Die Boodskap (DB)

“Gelukkig is almal wie se lewe van binne af nuut geword het. God sal sorg dat hulle Hom met hul eie oë sien.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gelukkig is dié wie se harte volkome op God gerig is, want hulle sal vir God sien.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:8

MATTEUS 5:8 AFR83MATTEUS 5:8 AFR83MATTEUS 5:8 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's