MATTEUS 5:7
MATTEUS 5:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Salig is die barmhartiges, want hulle sal barmhartigheid verkry.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:7 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat goed is vir iemand wat swaarkry, is gelukkige mense. God sal vir hulle ook goed wees.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is die barmhartiges, want hulle sal barmhartigheid ontvang.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Salig is die barmhartiges, want hulle sal barmhartigheid verkry.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:7 Die Boodskap (DB)
“Gelukkig is almal wat regtig vir ander mense omgee. God sal binnekort vir hulle wys presies hoeveel Hy vir hulle omgee.
Deel
Lees MATTEUS 5