MATTEUS 5:44
MATTEUS 5:44 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê , en julle moet bid vir dié wat vir julle vervolg
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:44 Bybel vir almal (ABA)
Maar Ek sê vir julle: Julle moet lief wees vir julle vyande en julle moet bid vir die mense wat slegte dinge doen aan julle.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:44 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:44 Die Boodskap (DB)
“Wel, dit is nie waar nie. Ek sê vandag vir julle dat julle ook julle vyande moet liefhê. Bid vir almal wat julle swaar laat kry en julle vervolg.
Deel
Lees MATTEUS 5