YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 5:4

MATTEUS 5:4 Bybel vir almal (ABA)

Mense wat nou hartseer is, is gelukkige mense, want God sal hulle hartseer wegneem.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gelukkig is dié wat treur, want hulle sal vertroos word.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geseënd is die wat treur, want hulle sal vertroos word.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:4 Die Boodskap (DB)

“Gelukkig is almal wat hartseer is oor al die pyn en swaarkry in hierdie wêreld. God self sal hulle trane afdroog.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gelukkig is die treurendes, want God sal self hulle trane afvee.

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:4

MATTEUS 5:4 AFR83MATTEUS 5:4 AFR83MATTEUS 5:4 AFR83MATTEUS 5:4 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's