MATTEUS 5:37
MATTEUS 5:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Sorg dat julle ja altyd ja bly en julle nee altyd nee. Enigiets meer as dit is uit die bose.”
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:37 Bybel vir almal (ABA)
“Sê ‘ja’ wanneer julle ‘ja’ wil sê, en sê ‘nee’ wanneer julle ‘nee’ wil sê. Dit is die duiwel wat vir julle meer as dit laat sê.”
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar laat julle woord wees: Ja ja, nee nee. Wat meer as dit is, is uit die Bose.
Deel
Lees MATTEUS 5