MATTEUS 5:36
MATTEUS 5:36 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie iets belowe en sê jy is self die getuie nie, want jy kan nie self een haar op jou kop wit of swart maak nie, jy kan nie die kleur verander nie.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
ook by jou hoof mag jy nie sweer nie, omdat jy nie een haar wit of swart kan maak nie.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet ook nie jou kop op die spel plaas as jy 'n eed aflê nie, want jy kan nie een haar wit of swart maak nie.
Deel
Lees MATTEUS 5