MATTEUS 5:27 - Compare All Versions

MATTEUS 5:27 ABA (Bybel vir almal)

“Julle weet die wette sê: ‘ Jy mag nie egbreuk pleeg nie.’

MATTEUS 5:27 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie egbreek nie.

MATTEUS 5:27 AFR83 (Afrikaans 1983)

“Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie.’

MATTEUS 5:27 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

“Julle het gehoor dat daar gesê is, ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie.’

MATTEUS 5:27 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Julle het gehoor dat daar van die ou tyd gesê is: Jy mag nie egbreuk pleeg nie.

MATTEUS 5:27 DB (Die Boodskap)

“Julle ken ook die volgende wet: ‘Moenie by iemand slaap met wie jy nie getroud is nie.’

MATTEUS 5:27 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie.’