MATTEUS 5:26 - Compare All Versions
MATTEUS 5:26 ABA (Bybel vir almal)
Ek sê vir jou, en dit is seker: Jy sal nie uit die tronk uitkom nie. Jy sal eers alles moet betaal wat jy skuld.”
Deel
MATTEUS 5 ABAMATTEUS 5:26 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Voorwaar Ek sê vir jou, jy sal daar sekerlik nie uitkom voordat jy die laaste oortjie betaal het nie.
Deel
MATTEUS 5 AFR53MATTEUS 5:26 AFR83 (Afrikaans 1983)
Dit verseker Ek jou: Jy sal sekerlik nie daar uitkom voordat jy die laaste sent betaal het nie.”
Deel
MATTEUS 5 AFR83MATTEUS 5:26 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
•Amen, Ek sê vir jou: Jy sal beslis nie daar uitkom voordat jy die laaste kwadrant betaal het nie.
Deel
MATTEUS 5 AFR20MATTEUS 5:26 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Voorwaar Ek sê vir jou, jy sal sekerlik nie daarvandaan uitkom voordat jy die uiterste vergelding betaal het nie.
Deel
MATTEUS 5 CAB23MATTEUS 5:26 DB (Die Boodskap)
Anders moet jy dalk ’n lang tyd in die tronk gaan sit.”
Deel
MATTEUS 5 DBMATTEUS 5:26 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Ek verseker jou, jy gaan beslis nie daar uitkom voordat jy elke sent afbetaal het nie.”
Deel
MATTEUS 5 NLV