YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 5:23

MATTEUS 5:23 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer jy jou offer na die altaar bring, en jy onthou daar dat jou broer kwaad is vir jou

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

As jy dan jou gawe na die altaar bring en dit jou daar byval dat jou broeder iets teen jou het

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As jy dus jou gawe na die altaar toe bring en dit jou daar byval dat jou broer iets teen jou het

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“En wanneer jy jou offergawe na die altaar bring en daar onthou dat jou broer iets teen jou het

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom, as jy jou gawe na die altaar bring en daar onthou dat jou broer iets teen jou het

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:23 Die Boodskap (DB)

“Kom Ek verduidelik met ’n voorbeeld wat Ek bedoel: as jy na die tempel toe gaan om ’n offer aan God te bring en jy onthou skielik dat ’n vriend of ’n familielid van jou om die een of ander rede vir jou kwaad is

Deel
Lees MATTEUS 5

MATTEUS 5:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As jy dus jou offer na die altaar toe bring en dit val jou daar by dat jou medemens ’n grief teen jou koester

Deel
Lees MATTEUS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's