MATTEUS 5:14
MATTEUS 5:14 Bybel vir almal (ABA)
“Julle is vir die wêreld soos lig wat skyn. As 'n stad bo-op 'n berg lê, dan kan al die mense die stad sien.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle is die lig van die wêreld. 'n Stad wat bo-op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n heuwel lê, kan nie weggesteek word nie.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:14 Die Boodskap (DB)
“Julle is ’n lig vir die donker wêreld rondom julle. Almal moet kan sien dat julle glo. “Julle geloof moet net so sigbaar wees soos ’n stad wat hoog bo-op ’n berg gebou is.
Deel
Lees MATTEUS 5