MATTEUS 5:1
MATTEUS 5:1 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jesus die baie mense sien, het Hy teen die berg opgegaan en gaan sit. Sy dissipels het na Hom toe gekom.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe Hy die skare sien, het Hy op die berg geklim; en nadat Hy gaan sit het, het sy dissipels na Hom gekom
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jesus die menigte mense sien, het Hy teen die berg opgegaan. Nadat Hy gaan sit het, het sy dissipels na Hom toe gekom
Deel
Lees MATTEUS 5