MATTEUS 4:5 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 4:5 AFR83 (Afrikaans 1983)
Daarna neem die duiwel Hom na die heilige stad toe en laat Hom op die hoogste punt van die tempel staan
Deel
MATTEUS 4 AFR83MATTEUS 4:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Toe neem die duiwel Hom saam na die heilige stad en laat Hom op die dak van die tempel staan
Deel
MATTEUS 4 AFR53MATTEUS 4:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Daarna neem die duiwel Hom Jerusalem toe en laat Hom op die hoogste spits van die tempel staan.
Deel
MATTEUS 4 NLVMATTEUS 4:5 DB (Die Boodskap)
Daarna het die duiwel Jesus na Jerusalem toe gevat. Daar het hy Hom op die hoogste punt van die tempel laat staan.
Deel
MATTEUS 4 DBMATTEUS 4:5 ABA (Bybel vir almal)
Daarna het die duiwel vir Jesus saamgeneem na die gewyde stad en hy het Jesus op die hoogste plek by die tempel laat staan.
Deel
MATTEUS 4 ABAMATTEUS 4:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe neem die Duiwel Jesus na die heilige stad en laat Hom op die hoogste punt van die tempelgeboue staan
Deel
MATTEUS 4 AFR20MATTEUS 4:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarna neem die duiwel hom op in die heilige stad en laat hom op die toppunt van die tempel sit
Deel
MATTEUS 4 CAB23