Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 4:20 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 4:20 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hulle het dadelik die nette gelos en Hom gevolg.

MATTEUS 4:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg.

MATTEUS 4:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Dadelik het hulle hulle nette gelos en Jesus se dissipels geword.

MATTEUS 4:20 DB (Die Boodskap)

Dadelik het Simon en Andreas hulle visnette neergesit en agter Jesus begin aanstap.

MATTEUS 4:20 ABA (Bybel vir almal)

Simon en Andreas het dadelik hulle visnette gelos en hulle het saam met Jesus gegaan.

MATTEUS 4:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hulle het onmiddellik hulle nette gelos en Hom gevolg.

MATTEUS 4:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En hulle het dadelik hul nette gelos en Hom gevolg.