MATTEUS 4:14 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 4:14 AFR83 (Afrikaans 1983)
So moes vervul word wat deur die profeet Jesaja gesê is
Deel
MATTEUS 4 AFR83MATTEUS 4:14 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
sodat vervul sou word wat gespreek is deur Jesaja, die profeet, toe hy gesê het
Deel
MATTEUS 4 AFR53MATTEUS 4:14 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
So is die woord van die profeet Jesaja vervul
Deel
MATTEUS 4 NLVMATTEUS 4:14 DB (Die Boodskap)
So het die profetiese woorde van Jesaja waar geword toe hy gesê het
Deel
MATTEUS 4 DBMATTEUS 4:14 ABA (Bybel vir almal)
Dit het gebeur sodat dit waar kan word wat die profeet Jesaja gesê het
Deel
MATTEUS 4 ABAMATTEUS 4:14 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
sodat die woorde vervul sou word wat deur die profeet Jesaja gesê is
Deel
MATTEUS 4 AFR20MATTEUS 4:14 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sodat vervul sou word wat deur die profeet Jesaja gespreek is deur te sê
Deel
MATTEUS 4 CAB23