MATTEUS 4:13
MATTEUS 4:13 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het weggegaan van die stad Nasaret waar Hy eers gewoon het. Hy het gaan woon in die stad Kapernaum, by die See van Galilea. Kapernaum was in die deel van die land waar die stamme Sebulon en Naftali voorheen gewoon het.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het Násaret verlaat en gaan woon in Kapérnaüm aan die see, in die gebied van Sébulon en Náftali
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het nie in Nasaret gaan bly nie, maar Hom gaan vestig in Kapernaum by die see, in die gebied van Sebulon en Naftali.
Deel
Lees MATTEUS 4