MATTEUS 3:5 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 3:5 AFR83 (Afrikaans 1983)
In dié dae het Jerusalem en die hele Judea en die hele omgewing van die Jordaan na hom toe gestroom.
Deel
MATTEUS 3 AFR83MATTEUS 3:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En Jerusalem en die hele Judéa en die hele omtrek van die Jordaan het uitgegaan na hom toe.
Deel
MATTEUS 3 AFR53MATTEUS 3:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Kort voor lank begin daar toe mense uit Jerusalem en uit die hele Judea en Jordaan-omgewing na hom toe stroom.
Deel
MATTEUS 3 NLVMATTEUS 3:5 DB (Die Boodskap)
Van heinde en ver het hulle na hom toe gekom: uit Jerusalem, oral uit Judea en uit die omgewing van die Jordaanvallei.
Deel
MATTEUS 3 DBMATTEUS 3:5 ABA (Bybel vir almal)
Toe het die mense van Jerusalem en die hele provinsie Judea en van plekke naby die Jordaan-rivier na hom toe gegaan.
Deel
MATTEUS 3 ABAMATTEUS 3:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
In dié tyd het daar inwoners van Jerusalem, die hele Judea en die hele Jordaanomgewing na hom gegaan
Deel
MATTEUS 3 AFR20MATTEUS 3:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het Jerusalem en die hele Judéa en die hele omtrek van die Jordaan na hom uitgegaan
Deel
MATTEUS 3 CAB23