MATTEUS 3:15
MATTEUS 3:15 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus sê vir hom: “Doen wat Ek vra en doop My. Ons moet dit doen. Ons moet alles doen wat God wil hê ons moet doen.” Toe het Johannes gedoen wat Jesus gevra het, hy het Hom gedoop.
Deel
Lees MATTEUS 3MATTEUS 3:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Jesus het geantwoord en vir hom gesê: Laat dit nou toe, want só pas dit ons om alle geregtigheid te vervul. Daarna het hy Hom toegelaat.
Deel
Lees MATTEUS 3MATTEUS 3:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het hom geantwoord: “Nogtans moet jy dit nou doen, want op hierdie manier moet ons aan die wil van God voldoen.” Daarna het Johannes ingestem.
Deel
Lees MATTEUS 3