MATTEUS 3:1 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
MATTEUS 3:1 AFR83 (Afrikaans 1983)
In daardie tyd het Johannes die Doper in die woestyn van Judea begin preek
Deel
MATTEUS 3 AFR83MATTEUS 3:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
IN daardie dae het Johannes die Doper opgetree en in die woestyn van Judéa
Deel
MATTEUS 3 AFR53MATTEUS 3:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Op ’n dag verskyn Johannes die Doper in die woestyn van Judea en kondig God se boodskap aan
Deel
MATTEUS 3 NLVMATTEUS 3:1 DB (Die Boodskap)
In daardie tyd het Johannes die Doper ook op die toneel verskyn. Hy het in die woestyn van Judea gepreek.
Deel
MATTEUS 3 DBMATTEUS 3:1 ABA (Bybel vir almal)
In daardie tyd het Johannes die Doper na die woestyn van Judea gekom en daar gepreek.
Deel
MATTEUS 3 ABAMATTEUS 3:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
In daardie tyd het Johannes die Doper in die openbaar begin optree en in die woestyn van Judea verkondig
Deel
MATTEUS 3 AFR20MATTEUS 3:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In daardie dae het Johannes die Doper gekom en in die woestyn van Judéa gepreek
Deel
MATTEUS 3 CAB23