MATTEUS 28:14
MATTEUS 28:14 Bybel vir almal (ABA)
As die goewerneur dit hoor, dan sal ons vir hom sê julle is onskuldig. Julle moenie bekommerd wees nie.”
Deel
Lees MATTEUS 28MATTEUS 28:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as dit by die goewerneur gehoor word, sal ons hom tevrede stel en maak dat julle sonder sorg is.
Deel
Lees MATTEUS 28MATTEUS 28:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
En as die goewerneur daarvan hoor, sal ons hom tevrede stel en sorg dat julle nie bekommerd hoef te wees nie.”
Deel
Lees MATTEUS 28