MATTEUS 28:13
MATTEUS 28:13 Bybel vir almal (ABA)
en vir hulle gesê: “Julle moet vir die mense sê: ‘Jesus se dissipels het in die nag sy liggaam kom steel terwyl ons geslaap het.’
Deel
Lees MATTEUS 28MATTEUS 28:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en gesê: Julle moet sê: Sy dissipels het in die nag gekom en Hom gesteel terwyl ons aan die slaap was.
Deel
Lees MATTEUS 28MATTEUS 28:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
en gesê: “Julle moet sê: ‘Sy dissipels het in die nag gekom en sy liggaam gesteel terwyl ons geslaap het.’
Deel
Lees MATTEUS 28