MATTEUS 27:51
MATTEUS 27:51 Bybel vir almal (ABA)
Die gordyn in die tempel het van bo tot onder geskeur. Dit was toe twee stukke. God het die aarde laat bewe en Hy het die rotse laat oopskeur.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:51 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En kyk, die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur, van bo tot onder, en die aarde het gebewe en die rotse het geskeur
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:51 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op daardie oomblik het die voorhangsel van die tempel van bo tot onder middeldeur geskeur. Die aarde het geskud, en die rotse het uitmekaar gebars.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:51 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En kyk, die voorhangsel in die heiligdom is van bo tot onder in twee geskeur, die aarde is geskud en die rotse is oopgebreek.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:51 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En kyk, die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur van bo tot onder; en die aarde het gebewe, en die rotse het geskeur
Deel
Lees MATTEUS 27