YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 27:50

MATTEUS 27:50 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het weer hard geskree en Hy het gesterf.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarop het Jesus weer met 'n groot stem geroep en die gees gegee.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:50 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het weer hard geskree en Hy het gesterf.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarop het Jesus weer met 'n groot stem geroep en die gees gegee.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:50 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het weer hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:50 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe het Jesus weer met 'n harde stem uitgeroep en sy asem uitgeblaas.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:50 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe Jesus weer met 'n groot stem geroep het, het Hy die gees gegee.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:50 Die Boodskap (DB)

Al wat egter gebeur het, was dat Jesus hard geskreeu het en toe dood is.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jesus het weer baie hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:50

MATTEUS 27:50 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's