YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 27:45

MATTEUS 27:45 Bybel vir almal (ABA)

Omtrent twaalfuur die middag het dit donker geword in die hele land en dit was donker tot drie-uur.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:45 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En van die sesde uur af het daar duisternis gekom oor die hele aarde tot die negende uur toe

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:45 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van twaalfuur af het daar duisternis oor die hele land gekom, en dit het tot drie-uur geduur.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:45 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vanaf die sesde tot die negende uur het daar duisternis oor die hele aarde toegesak.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:45 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En van die sesde uur af was daar duisternis oor die hele land tot die negende uur.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:45 Die Boodskap (DB)

Skielik word alles oor daardie hele gebied donker. Tussen twaalfuur en drie-uur was dit donker.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van twaalfuur af het dit oor die hele land donker geword tot drie-uur die middag.

Deel
Lees MATTEUS 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's