MATTEUS 27:41
MATTEUS 27:41 Bybel vir almal (ABA)
Die priesterleiers en die skrifgeleerdes en die familieleiers het ook so aangehou om vir Jesus te spot. Hulle het gesê
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En so het ook die owerpriesters saam met die skrifgeleerdes en ouderlinge gespot en gesê
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net so het die priesterhoofde saam met die skrifgeleerdes en die familiehoofde ook gespot en gesê
Deel
Lees MATTEUS 27