YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 27:37

MATTEUS 27:37 Bybel vir almal (ABA)

Hulle het bokant Jesus se kop op 'n plank geskryf hoekom hulle Hom gekruisig het. Hulle het geskryf: “Dit is Jesus, die koning van die Jode.”

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En bokant sy hoof het hulle sy beskuldiging in skrif opgestel: DIT IS JESUS, DIE KONING VAN DIE JODE.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bokant sy kop het hulle die aanklag teen Hom in skrif aangegee: “Dit is Jesus, die koning van die Jode.”

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Bo sy kop het hulle die aanklag teen Hom aangebring, wat gelui het: “Hy is Jesus, die koning van die Jode. ”

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy het sy beskuldiging bo-oor sy hoof geskryf: DIT IS JESUS, DIE KONING VAN DIE JODE.

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:37 Die Boodskap (DB)

Bokant Jesus se kop was ’n nota vasgesit: “Dit is Jesus, die koning van die Jode.”

Deel
Lees MATTEUS 27

MATTEUS 27:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het ’n plakkaat, met die rede vir Jesus se kruisiging daarop, bokant sy kop vasgesit. Dit het gelui: “Dit is Jesus, die Koning van die Jode.”

Deel
Lees MATTEUS 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's