MATTEUS 27:34
MATTEUS 27:34 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het vir Jesus wyn gegee wat hulle met gal gemeng het, maar toe Hy dit proe, wou Hy dit nie drink nie.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en vir Hom asyn, met gal gemeng, gegee om te drink; en toe Hy dit proe, wou Hy nie drink nie.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar het hulle Hom 'n mengsel van wyn en gal gegee om te drink, maar toe Hy dit proe, wou Hy dit nie drink nie.
Deel
Lees MATTEUS 27